Sport
Chane verteenwoordig Gauteng
Sy het deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe vir 100m dogters o13 en sy het ook Gauteng in die o13 dogters aflos verteenwoordig.
Chane Niehaus van Laerskool Birchleigh het aan die Groter Kempton Park, D17 en Gauteng.
LEES ASOOK: The importance of safety gear in youth sports
Atletiekkampioenskappe in die 100m en 200m deelgeneem.
Sy het na die SA Atletiekkampioenskappe vir 100m dogters o13 deurgedring en sy het ook Gauteng in die o13 dogters aflos verteenwoordig.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




