EntertainmentLifestyle
Allen Park vier Vrouedag op 2 Augustus
Vir meer besonderhede, skakel Sarie by 083 627 5966.

Allen Park vier op 2 Augustus Vrouedag met Belia.
Kom vier die lewe en ontdek weer die waarde van familie en vriende en wie jy is tydens diƩ kuier- en sangoggend.
Kaartjies kos R40 en die funksie begin om 10vm.
Vir meer besonderhede, skakel Sarie by 083 627 5966.
Also follow us on:





