
’n Valentynsdans word op 15 Februarie by Allen Park gehou en almal is welkom om dit by te woon.
Die dans begin om 7nm en kaartjies kos R60 vir nie-lede.
Kerrie-en-rys teen R35 sal te koop wees.
Voorafbestellings moet geplaas word by Sarie Scheepers by 083 627 5966.
Also follow us on:




