Hoerskool Noordheuwel
“We are very proud of the academic achievement of our 2024 group of grade 12’s. To achieve a 100% pass rate with such a big group of learners (371) is something that everyone can be proud of. If you can do this together with the fact that you have ± 490 distinctions and a 92% bachelor pass, it makes the achievement even greater.”
“Ek is ongelooflik dankbaar om as die top akademiese presteerder van Hoërskool Noordheuwel erken te word. My gunsteling vak, Lewenswetenskappe, het my passie vir medies aangewakker, en ek is opgewonde om hierdie jaar my studies in dié rigting aan te pak. Baie dankie aan my onderwysers, wat my geïnspireer het, en aan almal wat in my geglo het. Julle het hierdie prestasie moontlik gemaak, en ek hoop om eendag dieselfde inspirasie aan ander terug te gee”
Martinique Brits – Dux Leerling

