Schools
Nories se redenaars maak hul stemme dik
Laerskool Krugersdorp-Noord het onlangs hul interne redenaars aangebied en hier is die wenners...
Laerskool Krugersdorp-Noord het op 13 Februarie hul jaarlikse interne redenaars gehad en die aand was ‘n reuse sukses.

Die wenners in elke graad was Duné Henning, graad een, Sintiche Sinden, graad twee, Keagan Pienaar, graad drie, Thereze van Heerden, graad vier, Saskia du Toit, graad vyf, Danielle Cronje, graad ses en Lenka du Toit in graad sewe.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
