Schools
KYK: Noordskool se graad 7’s oor hoërskool in 2025
Laerskool Krugersdorp-Noord se graad 7’s is opgewonde om in 2025 hul hoërskoolloopbaan te begin.
Die Krugersdorp News het Laerskool Krugersdorp-Noord se graad sewes van 2024 besoek om uit te vind waarna hulle die meeste uitsien op hoërskool in 2025.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
