Community galleriesGalleries

Wolkberg landbouskou ‘n dag van pret

Wolkberg Akademie se landbouskou was 'n pretvolle dag vir die hele gesin.

 

Tzaneen se Paintball Fanatics klub het hulle mobile baan opgeslaan.
WAT IS ‘N LANDBOUSKOU SONDER ‘N PERDERIT: Die jonger geslag het die kans benut om perderitte te geniet tydens die landbouskou.

 

WOLKBERG AKADEMIE SE PERSONEEL: Van links: Edna Krige, Tiaan Fourie, Ria de Clerck, Elize Miller, Zanél de Lange, Elizabeth Bardenhorst, Rolandi Blank, Karla Fourie, Ellsabe van Rensburg, Marietjie Naudé, Minette Smith. Afwesig: Rina van Staden, Bella van de Venter, Nita Nel, Ronel Steyn.

 

NORTHERN SEKURITEIT: Northern Sekuriteit het die landbouskou geniet. Van links: Dewald, Louise, Rudolph en Russel.

HELIKOPTERRITTE: Besoekers kon ‘n arends oog gooi oor Tzaneen tydens die helikopterritte. Dit was gewis een van die vele hoogtepunte.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button