Local newsNewsSchool sportSport
Plasies oorrompel Southern Cross
MERENSKY se o/19 meisies krieketspan het op 30 Augustus op hul tuisveld kragte gemeet teen Southern Cross. Nadat Merensky die loot gewen het, besluit hul om Southern Cross eerste te laat kolf. Die Plasie boulaanval was besonder sterk, en is reeds in die vyftiende boulbeurt word Southern Cross uitgehaal vir slegs 60 lopies. Cathleen Horn …

MERENSKY se o/19 meisies krieketspan het op 30 Augustus op hul tuisveld kragte gemeet teen Southern Cross.
Nadat Merensky die loot gewen het, besluit hul om Southern Cross eerste te laat kolf. Die Plasie boulaanval was besonder sterk, en is reeds in die vyftiende boulbeurt word Southern Cross uitgehaal vir slegs 60 lopies.
Cathleen Horn het uitstekend geboul en neem vyf paaltjies vir slegs 20 lopies in ses boulbeurte. Kelsey-Ann Mostert het die aanval versterk deur ook drie paaltjies in ses beurte te neem.
Merensky se openingskolwers, Kelsey-Ann Mostert en Kim Maritz sit die lopies aan die rol, en Kelsey-Ann spog met ‘n lopietelling van 19 vanaf slegs nege balle.
Merensky wen die wedstryd gemaklik met 7 paaltjies in die elfde boulbeurt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.