Classic Clashes vind more by Ben Vorster plaas
Die jaarlikse Classic Clashes tussen Ben Vorster en PHS vind weer more op die sportgronde van die Vossies plaas.
Daar word met groot verwagting uitgesien na titaniese wedstryde tussen spanne van die twee skole en dit beloof om aanskoulike sport op te lewer.
Die skole se rugby, netbal en hokkie sal teen mekaar te staan kom.
Die program vir die derby tussen Ben Vorster en PHS sien soos volg daaruit:
Rugby: A-veld
08:00: O/14A
09:10: O/15A
10:20: Tweedespan
11:30: O/16A
12:45: Eerstespan
Rugby: B-veld
08:00: Derdespan
09:10: O/16B
10:15: O/14B
11:20: O/15B
Netbal: Baan 1
08:00: O/17A
08:40: O/14A
09:20: O/15A
10:00: O/16A
10:40: Eerstespan
Netbal: Baan 2
08:00: Tweedespan
08:40: O/15B
09:20: O/16B
10:00: O/14B
Hokkie: Vrydag
15:00: O/15 B M – bo; O/14B M – onder
16:00: O/16B M – bo; O/15 S – onder
Hokkie: Saterdag
08:00: O/16A M – bo; O/15A M – onder
09:00: O/16A S – bo; O/14A M – onder
10:00: Eerstespan M – bo; Tweedespan M – onder
11:15: Eerstespan S – bo



