Editor's choiceLocal newsNews

Tzaneen se water in die Vrystaat

Tzaneen se inwoners het 1 257 liter water geskenk vir die droogte geteisterde Vrystaat.

In die begin van die insamel veldtog was die skenings ‘n druppel in die emmer maar Sondag is 1 257 liter water gelaai, en die tog na die Vrystaat is aangepak, Windburg om spesifiek te wees.

Ironies genoeg is die skenings in Tzaneen gepak terwyl die reën heerlik uitgesak het.

Talle dorpe en stede het begin om water te versamel en Tzaneen is geen uitsondering nie.

Die gemeenskap was gevra om te help met water donasies. In die begin van die veldtog was daar nog net ‘n druppel in die emmer. Letaba Herald het sy webtuiste en Facebook profiel ingespan om te help, en die water het begin ‘instroom”

Melissa Strydom en haar helpers het ‘n dubbel kajuit bakkie gekry wat na die Vrystaat gery het om water saam te neem vir die droogte geteisterde gebiede.

Mellisa sê die volgende:

‘Baie dankie aan die gemeenskap wat water geskenk het, spesiale dankie aan Oasis Water, wat bottelsingesamel het, waterbottelsvolgemaak het en “gewrap” het sodat ons dit maklikerkonoplaai en vervoer.

Dankie ook aan die volgende persone Hennie van Tzaneen Trailers, Ryan van At-Pet, Charmaine van Dialysis Clinic Tzaneen, Yolande vir die sleepwa, al die CareGroup dames en die grootste dankie aan Marietta Iuel  wat al die water na Windburg geneem het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button