MunicipalNews

VIDEO: Word Letsitele nou ‘n veekraal?

Beeste wei nog steeds vrylik rond in Letsitele en dit blyk asof owerhede niks wil of kan doen omtrent die situasie nie.

Letaba Herald het in die uitgawe van 9 September berig oor  Letsitele inwoners wat keelvol is vir ‘n beesboer se diere, wat amper elke dag die dorp se strate invaar.

Ellie Potgieter, hoofinspekteur van die Letaba DBV, het die Herald toe meegedeel dat die beeste al ‘n geruime tyd ‘n probleem was.

Volgens Neville Ndlala, woordvoerder van die Groter Tzaneen munisipaliteit, was hulle nie bewus van die probleem nie, maar daar sou aandag aan die probleem gegee word.

Is daar aandag aan die probleem gegee?

Epos gerus jou griewe na: bertus@herald.co.za

Die video wat Donderdag in Letsitele geneem is:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button