Local newsNews
NUUSFLITS: GNT busongeluk op R36
Verkeer is tans erg ontwrig op die R36 ongeveer 1km verby Macdonalds na 'n Great North Transport busongeluk.

Dit is onseker wat die oorsaak van die ongeluk is.
Volgens ‘n oogetuie het die busbestuurder glo sy bewussyn verloor.
Meer inligting volg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






