Local newsNews
Regstreeks uit New York: Imke se ouers sê dankie Tzaneen
Dit is nou ongeveer 08:50 in New York. Imke Geldenhuys se ouers, Darius en Ilona, het die volgende video boodskap aan Tzaneen se inwoners gestuur....
Alles dui daarop dat die behandeling wat Imke Geldenhuuys tans in Amerika ondergaan, goed verloop.
Haar ouers, Darius en Ilona het die volgende boodskap vir Tzaneen se inwoners aan Letaba Herald gestuur…regstreeks uit New York.
Video boodskap:
Lees ook:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








