Local newsNews

NUUSFLITS: Laerskoolseun deur leeu aangeval-Tzaneen

'n 9 jarige seun is vanmiddag deur 'n leeu aangeval.

Die seun is tans in die hospitaal opgeneem.

Die foto, wat vermoedelik op sosiasle media versprei is, is aan Letaba Herald verskaf.

Foto verskaf.
Foto verskaf.

 

Na wat verneem word is die seun deur ‘n leeu aangeval en sy keel ‘oopgeskeur’ tydens die aanval.

Meer inligting volg…

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button