NewsSchools

Larrie gladdebekke gaan groot

Die jaarlikse ATKV Redenaars kompetisie is weer in volle swang. Ses en twintig Laerskool Tzaneen redenaars het op 8 en 9 Februarie aan die uitdun ronde by Laerskool Tzaneen deelgeneem.

Die Graad 1 tot 3 redenaars wat deurdring na die eerste ronde op 13 en 14 Mei te Louis Trichardt is: Anrich van Wyngaardt, Karla Maree, Mia Venter, Paul Kruger en Melissa Malan.

Die Graad 4 tot 5 redenaars wat deurdring is: Sumari Vorster, Tessa van Heyningen, Lourens Kriel, Mieke van Wyngaardt, Campbell McLean enSharice Smith.

Anrich, Karla, Sumari en Tessa gaan dan ook aan die Super 12 kompetisie deelneem, op 3 en 4 Maart by Laerskool Hennopspark.

Die Graad 6 en 7 redenaars wat deurdring is Moné Venter, Heidi Katzke, Waldo de Kock, Desiré de Jager, Zoë Malherbe en Johan van den Heever. Johan en Waldo gaan deelneem aan die Super 12 kompetisie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button