Local newsNews

KNP: Tenker vervoer nie brandstof wat rol op Krokodilbrug

Die tenker wat op die krokodilbrug in die KNP omgeslaan het nie brandstof vervoer nie.

Daar is aanvanklik vermoed dat die trok ‘n tipe brandstof vervoer, maar Letaba Herald verneem dat die inhoud Molasse was.

Dit is onseker watter tipe brandstof die trok vervoer het in die stadium. Foto verskaf

Volgens die bron wou dit voorkom asof dit moontlik diesel kon wees.

‘Ons dink dit is diesel, maar is nie seker nie, maar dit stink verskriklik, ons weet nie wat dit is nie, maar dit beslis nie iets goeds nie,’ het die bron vanaf die toneel aan Letaba Herald gesê.

Foto: Verskaf.

Letaba Herald het verneem dat die inhoud van die trok Molasse was.

Opruimingswerk is tans besig, en die brug behoort binnekort weer oop te wees.

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button