CrimeNews

Sterk kragvertoon teen misdaad in Tzaneen

Misdadigers en ongewenste persone in Tzaneen, het Donderdagaand hulle rieme styfgeloop tydens ‘Operasie Skoonmaak’.

Dit is uit die aard van die saak slegte nuus vir misdadigers maar baie goeie nuus vir Tzaneen se wetsgehoorsame inwoners.

Die SAPD tesame met sekuriteits firmas, 29 lede in totaal was betrokke by die operasie en 15 voertuie het die dorp deurkruis, en gedurende die operasie….

Moet nie more se uitgawe van Letaba Herald misloop vir die volle artikel nie…

For more news your way, follow Letaba Herald  on Facebook and Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button