NewsSchools

Vossies vereer by prysuitdeling

Die Limpopo Impalas krieketunie het hul jaarlikse prysuitdelingsfunksie op 21 April gehou.

Spelers is vir uitstekende prestasies op skole sowel as provinsiale vlak, tydens die 2016/2017 krieketseisoen, beloon.

Gustav Prinsloo wat as Limpopo se O/17-speler van die jaar aangewys is.

Gustav Prinsloo is aangewys as Limpopo se O/17-speler van die jaar en Ruann Willemse, ‘n krieketafriger by die Hoërskool Ben Vorster, is aangewys as Limpopo se senior bouler van die jaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button