Local newsNews

TZANEEN: Bosbrand bedreig DBV

'n Bosbrand in die Agatha omgewing woed voort.

Letaba Herald het vanoggend van die toneel berig dat dit slegs ‘n bosbrand, of moontlik voorbrande was.

Die vuur wat geblus is in die omgewing van die DBV. Foto: Verskaf

Daar is aan Letaba Herald vertel dat hulle in die omgewing van die brandweer die afgelope ruk die veld in blokke laat brand het.

Rook oor die pad belemmer uitsig vir motoriste. Bestuur veilig.

Dit is onduidelik na wie daar verwys is.

‘Hierdie is nie ‘n voorbrand wat hand uitgeruk het nie. Dit is ‘n bosbrand,’ het ‘n bron gesê.

Letaba Herald het juis vroeër die maand berig dat die Letaba Fire Protection Association (LFPA)’n duidelike waarskuwing uitgeruik het dat die Letaba distrik ‘n hoë risiko is vir onbeheerbare brande.

Lees: TZANEEN: Letaba District is at risk of a possible major uncontrolled burn this fire season

Rook belemmer uitsig.

Letaba Herald het pas verneem dat die DBV vroeër in gevaar was.

Die vuur woed voort. Foto: Bertus de Bruyn

‘Die vuur is nou rustiger daar, maar hy skuif nou na die asgat toe. Hy brand lelik. Hierdie is ‘n ramp wat wag om te gebeur,’ is aan die Herald vertel.

Brandbestryders is besig om die vuur te blus en onder bedwang te probeer bring.

Lees ook:

Fire defeated after three days

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button