Die Hoërskool Ben Vorster se jaarlikse prysuitdeling het op 17 Oktober plaasgevind. Dit was weer ‘n spoggeleentheid en die volgende leerders is vereer.
Renaldo van Rensburg – graad 12 – het die toekenning vir boere ordentlikheid ontvang.Bernard Vermaak het die toekenning vir die veelsydigste gr. 12-leerling ontvang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!