Local newsNews
Ontwikkeling in die pyplyn vir Tzaneen
Tzaneen kan uitsien na GROOT ontwikkelinge....
DIE dorpstigting planne vir nog kommersiële geboue in Boundarystraat is ingedien, dit word tans hersien deur die stads- en streeksbeplanner.
Dit volgens die ontwikkelaar, Abrie van Rooyen.
Hy kan nog nie sê watter winkels daar sal wees nie maar die grondwerke behoort om Junie/Julie 2018 klaar te wees.
Die Tzaneen Waterfront Ontwikkeling, wat dit genoem is, sal dan tien teen een begin.
Lees: RMP in development for Tzaneen
Tzaneen kan gerus die projek dophou.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



