NewsSchools

Plasies se Presidente skud blik ten bate van DBV

Vier Presidentstoekenning-leerders van Hoërskool Merensky, het ten bate van die Letaba Dierebeskermingsverening (DBV), blik geskud by die Lifestyle Winkelsentrum.

Vier Presidentstoekenning-leerders van Hoërskool Merensky, het ten bate van die Letaba Dierebeskermingsverening (DBV), blik geskud by die Lifestyle Winkelsentrum.

Hierdie uitreik is deel van die groep se 24- uur gemeenskapsdiens wat bydra tot die hulpbronstoekenning. Tracey van der Dool, voorsitter van fondsinsameling by die Letaba DBV, sê die leerders was almal wonderlik en dat dit ‘n seën was om hulle te ontvang.

Lees: TZANEEN: DBV sluit moontlik hulle hekke

Daar sal weer blikskud-aksies plaasvind op 30 Junie, 28 Julie, 25 Augustus, 29 September, 27 Oktober en 24 November.

Die Letaba DBV is op soek na vrywilligers om te help met fondsinsameling, donasies, sagtehond- en katkos, komberse vir die winter en kosbakke vir honde en katte.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button