EntertainmentLifestyleLocal newsNews

TZANEEN: Braai met dié bakkie

Vanjaar is die wenners vier jong manne wat besluit het om 'n braai agterop hulle bakkie te sit, in die dorp rond te ry en wors te braai.

Die Letaba Herald het weer sy jaarlikse braai kompetisie aangebied.

Vanjaar is die wenners vier jong manne wat besluit het om ‘n braai agterop hulle bakkie te sit, in die dorp rond te ry en wors te braai.

Die wenners van die braaidag kompetisie op hulle “Brakkie”. Van links na regs: Hein Liversage, Hendrik Gouws, Hanro Fritz en Johan Erasmus.

Hulle ‘brakkie’ idee (braai plus bakkie) is gebaseer op die ‘bacuzzi’ beginsel waar ‘n jacuzzi agterop ‘n bakkie gemonteer was.

Read: En die Braaidag wenner is…

Hulle pryse is geborg deur Limpopo Personnel Solutions, Park Slaghuis en Zeus Tyres.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button