Editor's choiceLocal newsNews

OPVOLG: Vermiste Tzaneen broers veilig opgespoor

Dillan en Brandon is veilig gevind.

Dillan (12) en Brandon du Preez (15) wat Saterdag as vermis aangemeld is, is veilig gevind.

Lees: Tzaneen: Du Preez broers sedert Saterdag vermis

Volgens inligting is die twee broers in die Sekororo omgewing gevind.

Lees: OPVOLG: Vermiste Tzaneen broers moontlik gevind

Die Kinderbeskermings-eenheid van die SAPD en ander rolspelers word bedank vir hulle optrede om die twee seuns ongedeerd te vind.

“Hulle word tans terug gebring deur die polisie na Tzaneen,” is aan die Letaba Herald vertel.

Die omstandighede rondom hulle verdwyning is onbekend.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button