Editor's choiceLocal newsNews

OPVOLG: Vermiste Tzaneen broers moontlik gevind

Die Du Preez broers wat Saterdag as vermis aangemeld is, is moontlik gevind.

Daar word volgens betroubare inligting van ‘n rolspeler in die soektog na die twee Du Preez broers wat Saterdag as vermis aangemeld is verneem dat hulle moontlik opgespoor is.

Lees: Tzaneen: Du Preez broers sedert Saterdag vermis

“Alle leidrade word opgevolg, ons kan nie nou al bevestig dat hulle veilig is nie. Ons werk saam met die SAPD om hulle veilig by die huis te kry. As hulle veilig by die huis is sal ons die gemeenskap laat weet,” is aan Letaba Herald vertel.

“Die polisie ry self uit hom hulle te gaan haal,” het Zelda, hulle ma aan Letaba Herald bevestig.

Meer inligting volg.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button