Editor's choiceLocal newsNews

Tzaneen: Du Preez broers sedert Saterdag vermis

Die Du Preez broers van die Tzaneen omgewing is sedert Saterdag as vermis aangemeld.

Zelda Du Preez, ma van Dillan en Brandon het op Facebook ń pleidooi geplaas aan die gemeenskap om te help soek na haar twee seuns.

Die twee boeties,  Dillin (12) en Brandon (15) is sedert Saterdag 29 Desember 2018 as vermis aangemeld.

ń Saak is aanhangig gemaak by die Tzaneen SAPD is aan Letaba Herald bevestig.

Zelda smeek by die gemeenskap.

“Ek vra dat hulle asseblief my kinders terugbring,” het Zelda aan die Herald gesê.

Indien enige inwoner oor inligting beskik oor die omstandighede rondom hulle verdwyning, skakel Zelda op: 064 737 3635.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button