NewsSchools

Plasie opgeneem in Limpopo-span

Hierdie toernooi word as die grootste provinsiale kriekettoernooi in Suid-Afrika beskou.

Gerhardus Fourie, ‘n graad 11-leerder en hoofseun van Hoërskool Merensky, is opgeneem in die Limpopo-span wat van 13 tot 15 September op Senwes Park in Potchefstroom aan die Krieket Suid-Afrika T20 interprovinsiale toernooi gaan deelneem.

Hierdie toernooi word as die grootste provinsiale kriekettoernooi in Suid-Afrika beskou.

Limpopo sal teen Mpumalanga, Grens, Noordwes en die Westelike Provinsie kragte meet.

Fourie is ook onlangs ingesluit by die Krieket Suid-Afrika TAP (Talent Acceleration Programme) O/19-span wat by die St David’s Festival in Johannesburg deelgeneem het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button