NewsSchools

Groenskool

GroenSkool het hulle nuwe personeel, leerders, Skolierpatrollie-, hek- en medialeiers, en Boekstoorleiers verwelkom.

Groenskool verwelkom nuwe leerders.
“Ons hoop dat u baie gelukkig sal wees by Groenskool,” sê die skool.
Baie geluk aan die volgende leerders met hul verkiesing as skolierpatrollie-, hek- en medialeiers.
Antuané Very, Damian Brits, Chey-Ann Habib, Marcus Henderson, Lebo, Mashego, Jasper Keet, . Adelé Oosthuizen, Jared Borchard, Tshego Mashego, Pieter Potgieter, en Vian van Vuuren.
Groenskool verwelkom hulle nuwe onderwysers. Voor is Zelké du Preez en Danél le Roux.
Agter is Sunél Fourie en Mona du Toit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button