Editor's choiceLocal sportSport

Toenterdae se tjorre knor-knor byeen buite Tzaneen

‘n Vliegtuig uit toeka se dae het deelgevorm van die tema en na ‘n fotosessie is daar heerlik saam gekuier en ge-eet.

Die Yestercars Lowveld Motorklub het Sondag 15 Julie hulle maandelikse byeenkoms aangebied.

Lede van die klub het om tienuur vertrek van uit Tzaneen vir ‘n pret rit na die Tzaneen lughawe.

‘n Vliegtuig uit toeka se dae het deelgevorm van die tema en na ‘n fotosessie is daar heerlik saam gekuier en ge-eet.

Die oudste motor van die dag was ‘n 1955 Citroen wat behoort aan Isak Nortje. Klub byeenkomste vind plaas elke derde Sondag van die maand.

Skakel gerus vir Hennie Smit 083 259 2806 om meer inligting oor die klub te bekom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button