EntertainmentLifestyle

En die Braaidag wenner is…

Een gelukkige familie in Tzaneen is R1 500 se maandpak bewys en twee kaste bier ryker nadat hulle ingeskryf het vir Letaba Herald se fotokompetisie. En die wenners is....

Letaba Herald, in samewerking met SugarHill en SAB het ‘n kompetisie geloods waar inwoners fotos op ons Facebook moes plaas op 24 September, Erfenisdag of natuurlik in volksmond beter bekend as Braaidag!

Baie geluk aan Morris Fox en familie wat die foto ingestuur het.

Hulle is R1 500 se maandpak ryker, met die komplimente van SugarHill  Mini Market en twee kaste bier met die komplimente van SAB.

 

Nathan en Caleb Fox wys spiere op Erfenisdag waartydens die Fox familie lekker saam gebraai het..
Nathan en Caleb Fox wys spiere op Erfenisdag waartydens die Fox familie lekker saam gebraai het..

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button