EntertainmentLifestyle

TZANEEN: Min plek oor…kom stook, kook en prut julle put en dra die kroon!

Skryf nou julle span in vir vanjaar se Letaba Skou / Sakekamer Potjiekos kompetisie.

Vanjaar se Potjiekos kompetisie beloof om weer soos in die verlede een van die hoogtepunte te wees tydens die Letaba Skou.

Gaan prut julle potte!

Dit word aangebied in samewerking met die Tzaneen se Sakekamer en sal op Donderdag 10 Augustus plaasvind.

Geure gaan weer oor die skougronde hang, met al die deelnemende spanne.

Daar is nog so paar plekke oop vir inskrywings en besighede word aangemoedig om die geleentheid nou aan te gryp en te bespreek!

Dit is ‘n uitstekende geleentheid vir spanbou, en sommer te deel in die jaarlikse skougees!

Klik op die skakel om te kyk na verlede jaar se potjiekos kompetisie pret:

FOTO’S  & Videos: Potjie-konings gekroon tydens Letaba Skou

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button