News

Doodskistwee tronk toe – regter weier verlof tot appel

Die doodskistwee sal vanaand hul eerste nag agter tralies spandeer sedert hul vrylating op borg.

Regter Sheila Mphahlele het die verdediging se aansoek om verlof tot appel geweier.

In haar uispraak het sy gesê dat die hof ‘n gepasde vonnis met ‘n mate van genade toegepas het. Sy het gesê dat die vonnise wat gelyktydig uitgedien kan word en die vyf jaar opgeskorte vonnis wat elkeen opgelê is, bewyse is daarvan.

Lees: Doodskistwee gevonnis – ‘n dekade in die tronk

Willem Oosthuyzen en Theo Jackson se regspan beplan nou om ‘n petisie by die Appelhof in Bloemfontein in te dien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button