News
#SwartMaandag – VIDEO: Geen geregtigheid nadat man wreed vermoor is
Pieter Hattingh (69) is so wreed tydens ’n plaasaanval aangerand dat sy vrou, Marita, haar seun gevra het om nie na sy liggaam te gaan kyk nie.

“Onthou hom soos hy was,” het sy gesê.
Dit is sestien jaar gelede, Pieter Hattingh het nog een van die plaasaanval statistieke geword.
Daar was nooit geregtigheid vir hom of sy gesin nie.
Sy moordenaars loop steeds op vrye voet rond.
Vandag is Marita een van die slagoffers wat Swart Maandag ondersteun met die
pyn wat steeds op haar gesig uitgekerf is.
Verwante stories:
Dogter verkrag tydens plaasaanval
Plaasaanval – Boer dood voor helikopter hom kan oppik
Plaasaanval – Vier vrygespreek
Plaasaanvalle geen prioriteit vir polisie, politici of regstelsel
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
