News
Gee ’n hond ’n huis!
Die Middelburg Dierebeskermingsvereniging het talle honde, wat wissel van klein tot groot rasse, asook katte en selfs hase beskikbaar vir aanneming.

Persone wat diere wil aanneem, moet daarop let dat dit slegs by die DBV kantore gedoen kan word. Geen aannemings of navrae oor hierdie aannemings word telefonies gedoen nie.
• Die volledige aanneemproses en hoe dit werk, kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Hier is hierdie week se diere wat aanneemhuise benodig:












At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
