News
Nog ’n dag sonder krag vir Middelburg
Inwoners van Middelburg wat Sondag vir ’n dag lank sonder elektrisiteit was, moet hulle staal vir nog ’n kraglose dag.
Eskom het aangekondig dat hy nog instandhoudingswerk het om te doen en dat die elektrisiteit weer afgeskakel gaan word.
Die dag wanneer die elektrisiteit afgeskakel gaan word, sal binnekort deur die Steve Tshwete Munisipaliteit bekend gemaak word.
Ander nuus:
VIDEO: Man wat lyk vind vertel
Jong boer ontduik misdaad statistiek met vinnige optrede
Trane soos riviere by prysuitdeling
Geliefe aan die dood afgestaan? Kerke vat hande om die ondraaglike draagliker te maak
Nuus op ’n drafstap
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
