News

Ongelukslagoffers na twee maande nog nie uitgeken

Hoe is dit moontlik dat geen familie of vriende nou al vir twee maande nie gesoek het na drie mense wat in ’n motorongeluk dood is nie?

Iewers in Suid-Afrika moet hulle tog naasbestaandes hê?

Die drie se liggame word sedert 2 Oktober 2017 by die staatslykshuis op Middelburg gehou, maar nog niemand het navore gekom om hulle te identifiseer nie.

Lees: Man dood, ma en kind ernstig beseer na Toyota ongeluk op N4

Die ongeluk het op die pad tussen Middelburg en Van Dyksdift plaasgevind, toe ’n swart Toyota met ’n SG Coal bakkie gebots het.

 

Die SG Coal bakkie wat saam met die Toyota in die botsing betrokke was.

 

Read: Are you missing a loved one? Bodies at mortuary still unidentified

Die Toyota het na die ongeluk uitgebrand.

Ander nuus:

Waar is Wolfswinkel se moordenaars?

Waarskuwing aan boere: Pas jul vee op hierdie feesseisoen

Verkeerskonstabel met blou lig kaap trok op N4

Nuus op ’n drafstap

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button