News

Dit gaan Middelburg mis as Classic Clashes nie plaasvind

Gedink die Classic Clashes wedstryd tussen die Hoër Tegniese Skool en Middelburg Hoërskool is net nog 'n skole rugby wedstryd? Dink weer.

Wat gaan Middelburg in 2018 mis met die moontlike afskaffing van die Classic Clashes sportdag:

• Gees, baie gees:

Lees: Meningspeiling – Dalk geen meer Classic Clash

• Reuse optog die Vrydag voor die sportdag.

 

• Die gala-aand met spreker.

Lees: Die klassieke tafel is weer gedek

• Oudleerlinge reünies.

• Ekonomiese inspuiting vir die dorp.

 

• Bemarking van Middelburg.

• Bemarking van beide skole.

 

• Televisiedekking.

• Witwarm mededinging.

 

 

• Duisende rande aan borge en hekgelde vir die skole.

Hoe voel jy oor die Classic Clash? Sê jou sê hieronder:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/?p=75865

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button