News

VIDEO: Ses aanvallers bekruip boer

Videomateriaal wys hoe ses mans ’n boer en ’n plaaswerker voorlê toe hulle van die lande af terugkeer.

Barend Venter het vertel hoe daar skielik ses mans langs hom gestaan het nadat hy sy bakkie in die stoor getrek het.

 

 

Lees: Pa skiet gesin uit gevaar tydens plaasaanval

Sy vinnige optrede het hul egter skrik op die lyf gejaag.

Lees vorige storie hier:

Jong boer ontduik misdaadstatistiek met vinnige optrede

 

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/75044/jong-boer-ontduik-misdaad-statistiek-met-vinnige-optrede/

Ander nuus:

Gemeenskap help om lyke, kiste uit te dra voor vuur Avbob verswelg

Wat doen jy as daar ‘n mes teen jou bors is?

Vrou het visioen van ongeluk – sterf later

Dwelmverslaafde tronk toe gestuur

Ongelukslagoffers na twee maande nog nie uitgeken

Vrou glo by ‘kliniek’ verkrag terwyl sy onder narkose is

Waar is Wolfswinkel se moordenaars?

Nuus op ’n drafstap

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button