VIDEO: Sleepwa by Landrover World gesteel – R5 000 beloning
Die booswigte het die hekslot afgebreek, ingery, die sleepwa gehaak en daarna die hek met die sleepwa afgery.
’n Dubbelas voertuigsleepwa is Sondagnag 21:10 by Landrover World gesteel.
Die booswigte het die hekslot afgebreek, ingery, die sleepwa gehaak en daarna die hek met die sleepwa afgery.
Op die videomateriaal lyk dit soos ’n tweekleur dubbelkajuit Coltbakkie wat gebruik is tydens die diefstal.
Indien jy inligting het, kontak Loutjie Odendaal by 078 802 5739.
• ’n Meer volledige berig kan in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer gesien word.
Ander nuus:
Gemeenskap help om lyke, kiste uit te dra voor vuur Avbob verswelg
Wat doen jy as daar ‘n mes teen jou bors is?
Vrou het visioen van ongeluk – sterf later
Dwelmverslaafde tronk toe gestuur
Ongelukslagoffers na twee maande nog nie uitgeken
Vrou glo by ‘kliniek’ verkrag terwyl sy onder narkose is
Waar is Wolfswinkel se moordenaars?
Nuus op ’n drafstap
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.
