News
Foto’s: Nuutste inligting oor Kranspoort ongeluk
Kyk na foto's en lees die nuutste inligting oor die ongeluk in Kranspoort.

Een persoon is dood en nog een ernstig beseer tydens die ongeluk vanoggend, 6 Desember.
’n Huyndai bakkie het ’n aankomende trok gebots.
Die identiteit van die oorledene is nog nie bekend nie.
Die pas is steeds oop vir motoriste.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
