‘Doodskistwee’ doen vandag weer aansoek om borg
Die sogenaamde doodskistwee, Willem Oosthuyzen en Theo Jackson, sal vandag weer die hofbank in Middelburg betree om aansoek om borg te doen.
Regter Sheila Mpahlele het na Oosthuyzen en Jackon se vonnisoplegging verlof tot appél geweier. Hul enigste verdere uitweg was om ’n petisie by die Appélhof in Bloemfontein in te handig.
Alhoewel dit nie duidelik is op watter gronde hul vandag aansoek doen om borg nie, is daar vertroulik verneem dat dit verband hou met die petisie tot appél wat ingehandig is.
Volg www.mobserver.co.za op Twitter en Facebook, asook die joernalis Jana Boshoff in die hof op Twitter by @farmjane om op hoogte te bly van wat in die hof gebeur.
Ander nuus:
Dit reën lekker, maar wat van damvlak?
Waarskuwing: Maak seker jy hou jou boetestrokies
Gemeenskap help om lyke, kiste uit te dra voor vuur Avbob verswelg
Wat doen jy as daar ‘n mes teen jou bors is?
Vrou het visioen van ongeluk – sterf later
Dwelmverslaafde tronk toe gestuur
Ongelukslagoffers na twee maande nog nie uitgeken
Nuus op ’n drafstap
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.
