News

Klankgreep: Vermeende inbreker pas gevang

’n Inbreker wat nog besig was om ’n veiligheidshek oop te breek in AG Visserstraat (Gholfsig), is op heterdaad betrap en aan die polisie oorhandig.

Een van die bure het op ’n Zello kanaal ingeroep dat daar ingebreek word in dié straat.

Lede van Mid-Alarms, asook reaksielede van Community & Farm Protek het dadelik reageer en die man op vasgetrek.

Luister na die klankgreep:

 

Die polisie is gekontak, maar daar was nie ’n voertuig beskikbaar nie, waarop Mid-Alarms die verdagte geboei en na die polisiestasie geneem het.

KYK: VIDEO – Inwoner kom sy moses tee met boerboel

• Daar is aan www.mobserver.co.za gesê dat dit die derde keer is in die afgelope paar maande dat hy gevang word tydens ’n poging tot inbraak. Twee keer in Gholfsig en een keer in Kanonkop.

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/39596/boerboel-verjaag-diewe/

 

KYK: VIDEO – Inbreker met geel jas sluip om huis

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/64015/video-inbreker-dra-geel-reenjas/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button