News

Tiener meisies sit twee ure in Menlyn Mall hysbak vas

Paramedici is ontbied om seker te maak die meisies het nie enige beserings opgedoen nie.

Die Pretoria Rekord berig dat die twee meisies Woensdag in vir ure in ’n hysbak in die Menlyn Mall vasgekeer was.

Dit was vermoedelik as gevolg van ‘n tegniese fout.

’n Verbyganger het uitendelik gehoor hoe die meisies om hulp roep.

Paramedici is na die toneel ontbied om seker te maak die meisies het nie enige beserings opgedoen nie.

Vir die volledige storie kliek hier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Caxton Reporter

Caxton Local Media’s readership remains the highest in the communities that it serves. The group has 123 newspapers with representation in the majority of provinces across the country and over 60 community news websites.
Back to top button