News

VIDEO: Man spring uit brandende voertuig op N4

’n Vrou is ernstig beseer en 'n man het met sy lewe ontsnap nadat sy voertuig aan die brand geslaan het.

Die ongeluk het Saterdag kort voor middernag op die N4 gebeur.

’n Vrou moes uit ’n kar gesny word en ’n man het ’n gewisse dood vrygespring toe hy uit sy brandende motor gevlug het.

 

 

Die motor het heeltemal uitgebrand. Die beseerde vrou is na Middelburg hospitaal toe vervoer en kort daarna na ’n hospitaal in Gauteng oorgeplaas.

Daar het oor die naweek baie reën in veral die Wonderfontein en Alzu Petroport omgewing geval met motoriste wat Sondag gewaarsku is oor water op die hoofweg se oppervlak.

Lees die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer vir ’n meer volledige berig.

Ander nuus:

Tienermeisies sit twee ure in Menlyn Mall hysbak vas

Klankgreep: Vermeende inbreker pas gevang

Waarskuwing: Maak seker jy hou jou boetestrokies

Gemeenskap help om lyke, kiste uit te dra voor vuur Avbob verswelg

Wat doen jy as daar ‘n mes teen jou bors is?

Vrou het visioen van ongeluk – sterf later

Ongelukslagoffers na twee maande nog nie uitgeken

Nuus op ’n drafstap

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button