Goeie nuus oor Middelburgdam
Die Middelburgdamvlak het van verlede week tot vanoggend met 10% gestyg.
Die damstand staan vanoggend op 66%!
• Sedert Vrydag het daar van oral boodskappe ontvang van “wolkbreuke”, veral naby die Alzu Petroport en was daar Sondag verskeie ongelukke op die N4 weens die nat pad.
• In Middelburg en die Hendrina omgewing het inwoners laat weet dat hulle tussen 110 en 130 selfs tot 150 mm reën aangeteken het sedert Vrydag.
Ander nuus:
Renoster by Loskop Natuurreservaat gestroop
VIDEO: Man spring uit brandende voertuig
Tienermeisies sit twee ure in Menlyn Mall hysbak vas
Klankgreep: Vermeende inbreker pas gevang
Waarskuwing: Maak seker jy hou jou boetestrokies
Gemeenskap help om lyke, kiste uit te dra voor vuur Avbob verswelg
Wat doen jy as daar ‘n mes teen jou bors is?
Vrou het visioen van ongeluk – sterf later
Nuus op ’n drafstap
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.
