Renosterkoei by Loskop Natuurreservaat gestroop
Die Loskop Natuurreservaat het ’n grusame kersgeskenk gekry nadat ’n renosterkarkas gister daar ontdek is.
Die karkas van ’n renosterkoei is Dinsdagmiddag in die reservaat gevind. Die renoster is na alle waarskynlikheid al ’n paar dae dood.
Lees: Renoster oorleef aanval
’n Nadoodse ondersoek word vandag gedoen om te bepaal of die koei dragtig was en of daar moontlik forensiese leidrade in die karkas gevind kan word.
Kyk: Video – Kruisrivier groet laaste renoster
Geen verdere inligting is op hierdie stadium beskikbaar nie.
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/10696/gestroopde-renoster-gevind/
Ander nuus:
VIDEO: Man spring uit brandende voertuig
Tienermeisies sit twee ure in Menlyn Mall hysbak vas
Klankgreep: Vermeende inbreker pas gevang
Waarskuwing: Maak seker jy hou jou boetestrokies
Gemeenskap help om lyke, kiste uit te dra voor vuur Avbob verswelg
Wat doen jy as daar ‘n mes teen jou bors is?
Vrou het visioen van ongeluk – sterf later
Ongelukslagoffers na twee maande nog nie uitgeken
Nuus op ’n drafstap
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.
