News
Koedoekoppe hou Interhuis
Elke leerling van Laerskool Middelburg het vanjaar kans gekry om deel te neem aan die Interhuis, hetsy op die atletiekveld of as ’n sangatleet op die pawiljoen.

’n Nuwe tradisie is in 2018 begin waar daar nou weer jaarliks vir die geesbeker meegeding gaan word.
• ’n Volblad met meer foto’s kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
