News

Bye steek honde dood

Drie honde is Woensdag deur beserkte bye in Kanonkop doodgesteek.

Een hond het paniekerig aan die agterkant van ’n wasmasjien ingeklouter, maar die bye het hom daar doodgesteek.

Die ander hond, ’n bruin pit bulterriër het kort na die bye-aanval in die gesin se badkamer gevrek terwyl sy eienaar vir hom probeer water gee het.

Die derde hond het later by die veearts gevrek.

Ander honde op die erf, waaronder ’n teef met kleintjies, het gelukkig die aanval oorleef.

• Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button