Video: Woeste geveg in Tracers
’n Woeste geveg in die Tracers kroeg het sosiale media aan die gons.

Dit is die soveelste gewelddadige voorval in die kuierplek die laaste paar jaar.
Lees ook: Video wys hoe man by gholfdag aangerand word.
“Dit is hoe slapgat mans van Wheels in the Sky twee ouer mense ’n man van 57 en vrou van 48 aangerand het in Tracers. Hoop die hele Middelburg sien wie julle is,” word in Facebook boodskappe gesê.
https://www.youtube.com/watch?v=9x7QF-1SQ-w
Lees ook: Twee vas oor geveg by Dros
Gerhard Rheeder het oor vorige voorvalle berig en is besig om die voorval te ondersoek. Sy berig verskyn in die Middelburg Observer se Dinsdag uitgawe wat vanmiddag op straat is.
Ander nuus:
Video: Inbreker in dennesig geskiet
Toets jou skietvernuf op diè baan
Mense lag hulle siek vir polonie grappies
11-Jarige meisie glo op ma se bed Verkrag
Video shows bloody shootout in Randburg
Video shows motorcycle crash (Not for sensitive viewer)
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
