Cafè Barista: Win, win, win!
Middelburg Observer lesers staan ’n kans om die volgende vier weke ’n Café Barista koopbewys van R200 te wen deur net die koffiewinkel se versteekte logo in koerantadvertensies te soek.

’n Inskrywingsvormpie sal in die koerant verskyn wat ingevul en by die Middelburg Observer kantore in Meyerstraat ingehandig moet word.
Daar sal weekliks ’n gelukkige wenner getrek word. Logo’s verskyn weekliks in meer as een advertensie in die blad.
Alle wenners sal gekontak word.
Lees ook: Alzu petropoort – oase van wild en winkels
• Middelburg Observer readers stand a chance to win a R200 voucher from Café Barista over the next four weeks by simply looking for the café’s hidden logo in advertisments published in the paper.
An entryform which appears in the paper, must be filled with the correct answers and handed in at the Middelburg Observer offices in Meyer Street.
A weekly lucky winner will be drawn each week. The logo is hidden in more than one advertisment in the paper.
Also read: “Hidden figures” takes top ptize at SAG awards
Winners will be drawn and notified by the Middelburg Observer.
Other news:
“Annica van Staden stole my money”
Volledige Video: Vuisgeveg in Tracers
Verdagte in veld geskiet – inwoner verduidelik
Oproeriges kap pad op
Toets jou skietvernuf op diè baan
Mense lag hulle siek vir polonie grappies
11-Jarige meisie glo op ma se bed Verkrag
Want breaking news on the go?
Add us on WhatsApp for regular news updates. Save the Middelburg Observer standby number 072 248 3855 on your phone and send a WhatsApp message with the words “Add me” to receive news links.
